
The design tools are much more user-friendly than most online services.
The templates and choice of stock photos are excellent. Best and easiest program I have worked with for sure!
All prices in USD
Kwartaalliks
Jaarliks (1 maand gratis)
Jaarliks
Gratis | Premium $29.95per kwartaal Onbeperkte prentaflaaisels | Premium Plus $89.95per kwartaal Onbeperkte video- en prentaflaaisels | |
---|---|---|---|
Videosjablone (HD en 4K) | Begin vanaf $14.95 | Begin vanaf 3 krediete | Onbeperkte aflaaisels |
Prentsjablone | Begin vanaf $2.99 | Onbeperkte aflaaisels | Onbeperkte aflaaisels |
Video-ontwerpe gemaak deur jouself | Begin vanaf $14.95 | Begin vanaf 3 krediete | Onbeperkte aflaaisels |
Prentontwerpe gemaak deur jouself | Begin vanaf $2.99 | Onbeperkte aflaaisels | Onbeperkte aflaaisels |
Gratis maandelikse krediete | 2 | 3 | |
Getty-voorraadfoto’s vir video | $14.95 | 3 krediete | 3 krediete |
Getty-voorraadfoto’s vir prente | Begin vanaf $4.99 | 1 krediet | 1 krediet |
Aangepaste fonts | |||
Skeduleer sosialemedia-plasings | |||
Kredietpakke | |||
Prioriteitskliëntesteundiens |
Intekenare kan krediete gebruik om ontwerpe te koop wat Getty-voorraadfoto’s bevat.
Pak 1 | Pak 2 | Pak 3 | Pak 4 | |
Krediete | 5 | 20 | 50 | 100 |
Prys | $15.95 | $55.95 | $124.95 | $245.95 |
STOOR $25 | STOOR $53 |
Laai jou eie aangepaste fonts gratis op, sodat elke ontwerp wat jy skep, onmiddellik jou handelsmerk kommunikeer.
Publiseer outomaties (of skeduleer!) jou ontwerpe na jou Facebook-bladsye en -groepe en Twitter. Jy hoef nie sélf af te laai en te herskaleer nie!
Ons kliëntesteundiensspan werk 24/7. Kontak ons enige tyd, enige plek. Ons is hier om seker te maak jy kry die beste ervaring.
PosterMyWall Premium-intekenare gebruik krediete om hoëresolusie-prente en -video’s af te laai. Prentaflaaisels kos 1 krediet en videoaflaaisels kos 3 krediete. Premium Plus-intekenare het egter net krediete nodig om ontwerpe af te laai wat Getty-voorraadfoto’s bevat.
Ja. Gaan na jou Bestelgeskiedenis en PosterMyWall Premium Faktuur. Daar sal ‘n opsie wees om jou subskripsie plan te verander.
Indien jy ‘n aktiewe PosterMyWall Premium intekenaar is sal jou krediete nie verval nie. Ongebruikde krediete word na die volgende maand oorgedra.
PosterMyWall Premium Plus is die beste waarde vir geld, want dit gee onbeperkte videoaflaaisels. Dit geld vir alle video’s behalwe ontwerpe wat Getty-voorraadfoto’s bevat.